Bespreking:Ulm Minster

Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur K175 in onderwerp Titel

Titel

wysig

Op die oomblik staan daar twee naamwoorde langs mekaar met 'n spasie tussen-in in die titel. Ek dink dit moet eerder òf Ulm-minster of Minster van Ulm wees. In Nederlands is dit munster; is dit reg so met die i in Afrikaans? – K175 (skil 'n appeltjie) 21:03, 25 September 2023 (UTC)Beantwoord

Terug na "Ulm Minster"-bladsy.