Bespreking:Vakuumdiode

Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Oesjaar

Hallo,

Ek sien hierdie bestaan as deel van "Vacuum tube" in Engels, en daar is klaar Vakuumbuis artikel. Ek is 'n leek wat hierdie betref, enige raad Gebruiker:Oesjaar. Dankie Dumbassman (kontak) 20:18, 30 Januarie 2019 (UTC)Beantwoord

Rossouw, gee net kans asb. Gaan baie besig vir die volgende 10 dae in die Wes-Kaap. So vinnig, 'n vakuumdiode is 'n tipe vakuumbuis. Groete! Oesjaar (kontak) 19:17, 31 Januarie 2019 (UTC)Beantwoord
Terug na "Vakuumdiode"-bladsy.