Bespreking:Vatikaanstad
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Vatikaanstad <=> Vatikaanstaat
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Vatikaanstad-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Vatikaanstad
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
See bug 11707.
Vatikaanstad <=> Vatikaanstaat
wysigDie Vatikaan, soos dit bekend staan, is 'n Stadstaat, soortgelyk aan Monaco en Singapoer, waar die Hoofstad ook dieselfde oppervlak as die hele staat beslaan. Dit is ook bekend as soevereine Dwergstate.
Omdat die staat aan 'n hoër vlak staan as 'n stad, sal ek voorstel dat die artikel hernoemword van 'Vatikaanstad' na Vatikaanstaat', of 'Vatikaan'.
My voorstel is dat hierdie artikel eerder Vatikaan genoem moet word met twee skakels wat daarna toe wys vanaf 'Vatikaanstad' en Vatikaanstaat'.
Beste groete - Pieter-ZA 19:51, 30 November 2007 (UTC)
- Haai Pieter, die Vatikaan word in amptelike statistieke steeds gelys as "Vatican City", "Vatikanstadt" esv. --Voyageur 20:18, 30 November 2007 (UTC)