Bespreking:Virgilijus Alekna
Jongste opmerking: 7 maande gelede deur BurgertB in onderwerp diskusgooier
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Virgilijus Alekna-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Virgilijus Alekna
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
diskusgooier
wysigWatter een is die korrekte Afrikaans: "diskusgooier" of "skyfwerper"? Of is beide korrek? @Woordgenoot, @Taalfoendi, @BurgertB, @Geebee? - Rooiratel (kontak) 16:09, 1 Mei 2024 (UTC)
- Albei kom in woordeboeke voor, maar die AWS gee net diskusgooier. ~ Burgert (kontak) 16:18, 1 Mei 2024 (UTC)