Bespreking:Vrydag
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Vrydag-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Vrydag
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
- Ek stem nie saam met die Islamiese/Islamitiese verandering nie; dit is soos die verskil tussen Islamic en Islamitic. Volgens wiktionary is Islamitic in elkgeval verouder, en die aanvaarde norm is Islamic: die term "Islamiet" is ook (IMHO) verouder -- indien nie reguit aanstootlik vir hierdie mense nie -- teenoor "navolger van Islam". (Dewet, 22/10/2004 15:42 UTC)
- Die Germaanse verandering is wel reg; ek vergeet aanmekaar dat dit 'n spesiale geval is en Germanies verkeerd is. (Dewet, 22/10/2004 15:51 UTC)
Begin 'n bespreking oor Vrydag
Besprekingsbladsye is waar mense bespreek hoe om inhoud op Wikipedia die beste te maak as wat dit kan wees. Jy kan hierdie bladsy gebruik om 'n bespreking met ander te begin oor hoe om Vrydag te verbeter.