Bespreking:Vrystaatstadion
Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Adriaan in onderwerp Spelling
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Vrystaatstadion-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Vrystaatstadion
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelling
wysigDie boek Skryf Afrikaans van A tot Z (wat 'n riglyn bied vir al Media24 se publikasies) skryf die naam van die stadion as die Vrystaat-stadion (dus met 'n koppelteken). Enige raad? Puvircho (kontak) 12:45, 10 Julie 2010 (UTC)
- Skuif hom en kry klaar. Na my mening behoort Vrystaatstadion kan 'n aanstuur na Vrystaat-stadion te wees. Groete. Anoniem
- Uitgevoer — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 13:00, 10 Julie 2010 (UTC)