Bespreking:Waenhuiskrans
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp Skuif asseblief
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Waenhuiskrans-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Waenhuiskrans
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Amptelike naam
wysigVolgens die inhoud van die artikel is die plek se amptelike naam Waenhuiskrans. Kan ons nie dan maar die ding skuif na Waenhuiskrans nie?
- Ek stem, Waenhuiskrans klink darem soveel beter, maar ek twyfel of dit steeds die amptelike naam is. Groete. Anoniem
- Die 2001-sensus het "Arniston" gebruik, maar as jy op Google Street View kyk, gebruik boorde "Arniston" en "Waenhuiskrans" vir dieselfde plek. Groete :) Bezuidenhout (kontak) 07:53, 20 Junie 2012 (UTC)
Skuif asseblief
wysigDit maak my so vies as 'n mens nie goed kan skuif nie. Ek het per ongeluk die besprekingsblad geskuif, maar die artikel is nog onder Arniston. Sal iemand wat kan, dit skuif, asb. Winston (kontak) 15:33, 17 April 2015 (UTC)
- Uitgevoer. Groete. Frank (kontak) 17:13, 17 April 2015 (UTC)
- Dankie, Frank. Winston (kontak) 18:29, 17 April 2015 (UTC)