Bespreking:Wes-Romeinse Ryk
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur JCIV
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Wes-Romeinse Ryk-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Wes-Romeinse Ryk
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
JCIV - die tweede sin lees moeilik: die uitsetting van die laaste deur.... Die uitsetting van die laaste wat? Oesjaar
- Dit is 'n langer sin: ...uitsetting van die laaste deur die Bisantynse Augustus Zenon erkende Wes-Romeinse keiser... Is die grammatikale konteks so korrek? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:20, 11 Oktober 2012 (UTC)
- Ek sukkel om die sin te verstaan, dit is te lank of miskien skort daar 'n paar kommas. Ek is onseker wie vir wie weggajaag het! Oesjaar
- moontlik uitsetting van die laaste, deur die Bisantynse Augustus Zenon erkende, Wes-Romeinse keiser of uitsetting van die laaste Wes-Romeinse keiser, wat deur die Bisantynse Augustus Zenon erken is? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:45, 11 Oktober 2012 (UTC)
- Ek sukkel om die sin te verstaan, dit is te lank of miskien skort daar 'n paar kommas. Ek is onseker wie vir wie weggajaag het! Oesjaar
- Nou maak dit sin! Oesjaar