Bespreking:Westerse Marxisme

Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Burgert Behr in onderwerp Spelling

Spelling

wysig

'n Mens sal marxisme met 'n kleinletter moet skryf as jy die spelling neomarxisme gebruik, ter wille van eenvormigheid. Anders sal jy Marxisme en neo-Marxisme moet gebruik. ~ Burgert (kontak) 22:17, 30 Oktober 2019 (UTC)Beantwoord

Terug na "Westerse Marxisme"-bladsy.