Bespreking:Wim de Villiers
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur BooysenN in onderwerp Swart/bruin
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Wim de Villiers-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Wim de Villiers
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Swart/bruin
wysigDuidelik in die bron van die Mail & Guardian. "... succeeds the university’s first black vice-chancellor, Russel Botman, ...". Waar is "non-white" of "brown"? Haal aan van 'n bron, boelietaktieke en wysigingsoorloë sal nie hier werk nie. --Nazeer (kontak) 23:19, 11 Mei 2017 (UTC)
- Die koerante is lief vir polities gelaaide terme. Persoonlik sou ek 'n meer korrekte en neutrale benaming verkies: nieblanke of bruin. Groete. Frank (kontak) 05:00, 12 Mei 2017 (UTC)
- Aan die IP-adres: dis nie nodig nie vir iemand om onder 'n IP-adres te skuil sodat hul ander gebruikers se bydraes kan beledig deur hulle van die "drywing van agendas" te beskuldig. Dit is bo-aan elke bladsy geskryf "Wees ten alle tye beleefd en respekvol."
- Dankie Frank vir jou antwoord; indien dit waar is, kan jy die term vervang, solank as daar bronne is om die stelling te bewys. Die huidige verwysing stel dit duidelik dat hy swart was.
- Hierdie "Politieke gelaaide term"-kwessie... dis baie interessant, wat oor die artikels wat in Kategorie:Diktators en Kategorie:Terroriste ingesluit is? Daardie is regtig gelaaide terme wat duidelik veroordeel wat myns insiens nie ensiklopedies is nie. Maar niemand is bekommerd daaroor nie (of almal is okay daarmee), waarom?
- Groete! --Nazeer (kontak) 10:12, 12 Mei 2017 (UTC)