Bespreking:Windhoek
Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Hellsepp in onderwerp Vertaling
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Windhoek-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Windhoek
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vertaling
wysigIn die Duitse en Engelse Wikipedia het ek gevind, dat Windhoek in die taal Khoekhoegowab "/Ai//Gams" genoem is; en out 'n politiese boek onthou ek dat in die eerste tyd van die onafhankelikheidsbeweging voorgestel is, dit weer so te noem. Hellsepp --Hellsepp (kontak) 16:59, 5 Desember 2009 (UTC)