Bespreking:Wolftoon
Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Genus van die plant
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Wolftoon-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Wolftoon
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Genus van die plant
wysigEk sien @Taalfoendi het die genus verander van Portulacaria na Ceraria. Maar ek sien op enwiki op die Portulacaria bladsy:
It has further been revised when phylogenetic tests showed conclusively that genus Ceraria was located within Portulacaria, and all Ceraria species have consequently been renamed and moved into this genus.[1]
Is daar 'n bron nuwer as 2014 wat die teenoorgestelde sê? @Oesjaar kan jy help? - Rooiratel (kontak) 06:54, 20 September 2023 (UTC) Rooiratel (kontak) 06:54, 20 September 2023 (UTC)
- ↑ P.Bruyns, M.Oliveira-Neto, G.F. Melo de Pinna, C.Klak: Phylogenetic relationships in the Didiereaceae with special reference to subfamily Portulacarioideae. Taxon 63 (5). October 2014. 1053-1064.