Bespreking:Wortelpuntgranuloom
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Naudefj
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Wortelpuntgranuloom-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Wortelpuntgranuloom
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Wat is die verskil tussen 'n wortelpuntgranuloom en 'n wortelpuntabses? Groete. Frank (kontak) 07:18, 6 Mei 2017 (UTC) Die een is ´n vergroeisel en die ander is ´n etter-sakkie. n.s. Ek het nou ´n hele versameling mediese vakbegrippe wat by die afgetredenes (voorheen dokters en susters) in die ouetehuis hier in ons buurt gekry. Hoe plaas ek verwysings? Dit lyk asof baie van die terminologie daagliks mondelings gebruik is, maar dit lyk nie asof enige van die vakliteratuur oorgebly het nie.