Bespreking:Yuan-dinastie

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur SpesBona in onderwerp ii

ii

wysig

Woorde met 'n dubbele i tussen medeklinkers kry nie meer 'n deelteken in Afrikaans nie. (Sjiisme, Tengriisme, ens.) - Burgert (kontak) 22:30, 20 Oktober 2018 (UTC)Beantwoord

Jammer, ek rol dit terug. Groete. --   SpesBona 07:20, 21 Oktober 2018 (UTC)Beantwoord
Terug na "Yuan-dinastie"-bladsy.