Bheki Cele
Bhekokwakhe (Bheki) Hamilton Cele (gebore 22 Februarie 1952) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en die voormalige Minister van Polisie in die kabinet van Cyril Ramaphosa.[1]
Bheki Cele | |
Bheki Cele tydens 'n perskonferensie net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 | |
Minister van Polisie
| |
Ampstermyn 26 Februarie 2018 – 17 Junie 2024 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Fikile Mbalula |
Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye
| |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 24 Februarie 2018 | |
President | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
Minister | Senzeni Zokwana |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Bhekokwakhe Hamilton Cele 22 Februarie 1952 Umzumbe, Natal, Unie van Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Thembeka Ngcobo |
Jare in diens | 2009–2011 |
Rang | Nasionale Kommissaris |
Generaal Cele is op 26 Februarie 2018 deur die nuutverkose president Cyril Ramaphosa as Minister van Polisie benoem.[2] Hy het voorheen (2009–2011) as die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gedien.
Verwysings
wysig- ↑ "Bheki Cele". People's Assembly (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2019. Besoek op 24 Junie 2018.
- ↑ "News24 Live Feed". News 24 (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2019. Besoek op 26 Februarie 2018.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bheki Cele.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Fikile Mbalula |
Minister van Polisie 2018–hede |
Opgevolg deur Dienend |
Voorafgegaan deur Jackie Selebi |
Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens 2009–2011 |
Opgevolg deur Riah Phiyega |