Maak hoofkeuseskerm oop

Umzumbe is 'n nedersetting langs die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Umzumbe is net suid van Hibberdene. Die N2 nasionale pad gaan naby Umzumbe verby. Die Mzumberivier mond ook hier uit. Die naam beteken die slegte, gevaarlike of kronkelende een.

Umzumbe
Die ou St Elmos-kerk in Umzumbe
Die ou St Elmos-kerk in Umzumbe
Ligging van Umzumbe op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Umzumbe
Umzumbe
 Umzumbe se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°37′30″S 30°32′30″O / 30.62500°S 30.54167°O / -30.62500; 30.54167Koördinate: 30°37′30″S 30°32′30″O / 30.62500°S 30.54167°O / -30.62500; 30.54167
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distrik Ugu
Munisipaliteit Ray Nkonyeni
Oppervlak[1]
 - Dorpie 2,21 km²  (0,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 366
 - Digtheid 166/km² (429,9/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 48.6%
 • Indiër/Asiër 6.0%
 • Kleurling 4.9%
 • Swart 40.2%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Engels 42.2%
 • Zoeloe 32.4%
 • Afrikaans 22.0%
 • Xhosa 2.0%
 • Ander 1.4%
Poskode (strate) 4225
Poskode (posbusse) 4225
Skakelkode(s) 039

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Umzumbe". Sensus 2011.