Birarivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Bira of Birha (uitgespreek Biega) is 'n rivier wat langs die kus van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit mond tussen Hamburg en die Groot-Visrivier uit in die Indiese Oseaan.
Birarivier Birha | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding-hoogte | 12 m |
Koördinate: 33°22′51″S 27°19′24″O / 33.38083°S 27.32333°O |