Hamburg, Oos-Kaap
Hamburg is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die 19de eeu gestig.
Hamburg | |
---|---|
Koördinate: 33°17′S 27°29′O / 33.283°S 27.483°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Ngqushwa |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,85 km2 (4,19 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 348 |
• Digtheid | 124/km2 (320/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 4.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 95.8% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 91.1% |
• Engels | 4.9% |
• Tsonga | 1.6% |
• Afrikaans | 1.2% |
• Ander | 1.2% |
Poskode (strate) | 5641 |
Poskode (posbusse) | 5641 |
Skakelkode | 040 |
Die dorpie, voorheen bekend as Tooi, is in 1857 gestig deur veterane van die Koning se Duitse Legioen nadat hulle in die Krimoorlog geveg het. Die dorpie is na Hamburg in Duitsland genoem [2] en is 'n groot gunsteling onder hengelaars.
-
Padwyser na Hamburg vanaf die N2.
-
Grondpad in Hamburg.
-
Verwelkomingsbord by die dorp.
-
Uitsig oor die strand.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hamburg". Sensus 2011.
- ↑ "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. p. 193.