Maak hoofkeuseskerm oop
Flag of South Africa.svg Bitou
Kaart van Suid-Afrika wat Bitou in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Tuinroete
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC047
Burgemeester Memory Booysen (DA)
Hoofstad Plettenbergbaai
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 991 km²  
Bevolking 49,162 (2011)

Die Bitou Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as die Plettenbergbaai Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Sedert 2011 is die burgemeester Memory Booysen (DA).

NedersettingsWysig