Blikanaspruit
Die Blikanaspruit is 'n rivier in die Sterkspruitomgewing van die Oos-Kaap en 'n sytak van die Telerivier. Laasgenoemde vorm vir ongeveer 50 km die internasionale grens tussen die Oos-Kaap van Suid-Afrika en Lesotho.
Blikanaspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Telerivier |
Monding-hoogte | 1451 m |
Koördinate: 30°30′16″S 27°37′16″O / 30.50444°S 27.62111°O |