Brandboom
(Aangestuur vanaf Boegoeberg)
Die plek Brandboom, ook op kaarte aangedui as Boegoeberg, is 'n nedersetting in die !Kheis Plaaslike Munisipaliteit van die Noord-Kaapprovinsie in Suid-Afrika.
Brandboom | |
---|---|
Koördinate: 28°59′0″S 22°11′0″O / 28.98333°S 22.18333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | ZF Mgcawu |
Munisipaliteit | !Kheis |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,12 km2 (0,43 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 857 |
• Digtheid | 1 658/km2 (4 290/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0,1% |
• Indiërs/Asiërs | 0,2% |
• Bruin mense | 97% |
• Swart mense | 2,3% |
• Ander | 0,4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 97,5% |
• Tswana | 0,7% |
• Engels | 0,4% |
• Suid-Sotho | 0,4% |
• Ander | 1,0% |
Poskode (strate) | — |
Poskode (posbusse) | 8943 |
Die kleurlingnedersetting lê aan die oewer van die Oranjerivier net suidwes van die N8 nasionale pad.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Brandboom". Sensus 2011.