Boesmanland (bantoestan)
Boesmanland is 'n voormalige tuisland (Bantoestan) in die noordooste van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 23 927 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Tsumkwe. Die tuisland was geskep om die Sanprekende mense (die Boesmans) te huisves, en in 1964 het dit meer as 12 000 inwoners gehad.
Die tuisland was nooit volledig onafhanklik nie. Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland in Mei 1989 weer by Suidwes-Afrika heringedeel, en wel as deel van Otjozondjoepa.
Eksterne skakels
wysig- (en) "Boesmanland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Junie 2019.