Boesmansgif
Die boesmansgif (Acokanthera oppositifolia) is 'n klein boompie of struik wat endemies aan Suid-Afrika is en in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Wes-Kaap voorkom. Die spesie is ook inheems in Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Boesmansgif | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. oppositifolia
|
Binomiale naam | |
Acokanthera oppositifolia | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan die boom bekend as Bushman's poison.
Alle dele van die boom is giftig. Die bas en wortels is voorheen as pylgif gebruik.
Voorkoms
wysigDie blare is dik, enkelvoudig en teenoorstaande. Die vrugte word enkel gedra, is 10 mm lank en word perserig-swart wanneer hulle ryp is.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Acokanthera oppositifolia. |
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi