Bosboerboon
Die bosboerboon (Schotia latifolia) is 'n middelgroot boom wat voorkom vanaf Mosselbaai tot by Port St. Johns. Die boom word op klipperige heuwels aangetref. Die boom lyk baie soos die Karooboerboon en sy blomme is pienkerig.
Bosboerboon | |
---|---|
Ligroos blomme | |
Oop peul met sade | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | S. latifolia
|
Binomiale naam | |
Schotia latifolia Jacq., (1801)
| |
Sinonieme | |
|
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bosboerboon.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bosboerboon