Karooboerboon
plantspesie
Die Karooboerboon (Schotia afra) is 'n boom in die Fabaceae familie wat in Suider-Afrika voorkom.
Karooboerboon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Schotia |
Spesie: | S. afra
|
Binomiale naam | |
Schotia afra |
Die boom se FSA-nommer is 201.[2]
Die spesie het twee subspesies:
- Schotia afra var. afra
- Schotia afra var. angustifolia (E.Mey.) Harv.
Beskrywing
wysigDit is 'n klein, kwasterige, veelvertakte boom met stywe, ligkleurige takke. Die blaartjies is sowat 5 tot 25 mm lank en 1,5 tot 10 mm wyd. Die blare word deur vee gevreet.
Verspreiding
wysigDie boom kom voor in die Karoo, rotsagtige halfwoestyn gebiede van die Wes-Kaap en in die struikveld langs die Sondags- en Groot-Visrivier in die Oos-Kaap.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Carretero, J.H. (2012). "Schotia afra". IUCN Red List of Threatened Species. 2012: e.T19891698A20139452. doi:10.2305/IUCN.UK.2012.RLTS.T19891698A20139452.en. Besoek op 13 November 2021.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online