Bospoortdam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Bospoortdam is geleë in die Hexrivier, 'n sytak van die Elandsrivier, deel van die Krokodilbekken, in die Noordwesprovinsie. Die dam is in 1933 voltooi en verskaf drinkwater aan Rustenburg, maar is erg gekontamineer as gevolg van platinum- en chroom-myne in die omgewing.
Bospoortdam | |
---|---|
Amptelike naam | Bospoortdam |
Ligging | |
Provinsie/Land | Noordwes, Suid-Afrika |
Koördinate | 25°33′45″S 27°21′14″O / 25.56250°S 27.35389°O |
Dam in | Hexrivier |
Doel | Besproeiing en huishoudelik |
Openingsdatum | 1933 |
Eienaar | Departement Waterwese |
Soort dam | Kombinasie gravitasie en grondvulling |
Hoogte van wal | 28 m |
Lengte van wal | 704 m |
Bakmaat | 15 800 000 m³ |
Reservoir | Bospoortdam reservoir |
Damoppervlak | 374 ha |
Sien ook
wysigVerwysings
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |