Hexrivier (Elands)

Die Hexrivier is 'n rivier in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit vloei deur die Bospoortdam net noord van die dorp Rustenburg en sluit aan by die Elandsrivier in die Vaalkopdam verder noord.

Hexrivier
Stroomgebied Noordwes, Suid-Afrika
Monding Elandsrivier
Oorsprong-hoogte 1 079 m
Ligging van Hexrivier op 'n kaart (Noordwes)
Hexrivier
Hexrivier
Koördinate: 25°34′23.6″S 27°18′31″O / 25.573222°S 27.30861°O / -25.573222; 27.30861

Eksterne skakel

wysig