Bosstamvrug
Die bosstamvrug (Chrysophyllum viridifolium) is 'n groot boom wat voorkom in kuswoud noord vanaf Oos-Londen tot in die suide van Mosambiek en ook in die Chimanimaniberge op die grens van Zimbabwe. 'n Kenmerk van die boom is die blare wat talle parallelle syare op het.
Bosstamvrug | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. viridifolium
|
Binomiale naam | |
Chrysophyllum viridifolium J.M.Wood & Franks, 1911
|
Galery
wysig-
Bastekstuur -
Syare op blaar -
Blomme
Bron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1