Mufuti
(Aangestuur vanaf Brachystegia boehmii)
Die Mufuti (Brachystegia boehmii) – ook bekend as die Prins-van-Wallis-vere – is 'n middelgroot tot groot boom wat inheems is in die sentrale en noordelike deel van Zimbabwe en die noorde van Botswana asook Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Mufuti | |
---|---|
Brachystegia boehmii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Binomiale naam | |
Brachystegia boehmii Taub., (1895)
| |
Sinonieme | |
|
Die blare is dofgroen, veeragtig en neerhangend. Die pinnas vou oormekaar en die blaarkoppe is groot. Die jong blare is helderrooi.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mufuti.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Mufuti