Brasiliaanse peperboom

Die Brasiliaanse peperboom (Schinus terebinthifolius) is 'n boom wat genaturaliseer geraak het in Suid-Afrika vanaf Suid-Amerika en dreig om 'n indringerplant te word. Die boom groei maklik, word aangeplant en kom voor in KwaZulu-Natal en verder noordwaarts. Voëls versprei die saad van hierdie spesie.

Brasiliaanse peperboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. terebinthifolius
Binomiale naam
Schinus terebinthifolius
Raddi, 1820[1]

Natuurlike vvorkoms

wysig

Die spesie kom natuurlik voor in Argentinië, Brasilië en Paraguay.

Subspesies

wysig

Die plant het twee subspesies:

  • Schinus terebinthifolia var. acutifolia Engl.
  • Schinus terebinthifolia var. terebinthifolia

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Schinus terebinthifolia Raddi". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 30 Maart 2009. Besoek op 30 Desember 2009.

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig