Breëpeulvalsdoring
plantspesie
Die breëpeulvalsdoring (Albizia forbesii) is 'n boom wat groei in valleie en langs waterlope.[1] Die boom kan groot word en het neerhangende takke. Dit is inheems aan Suid-Afrika (KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo) alsmede Eswatini, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]
Breëpeulvalsdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Albizia |
Spesie: | A. forbesii
|
Binomiale naam | |
Albizia forbesii Benth., (1844)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 55. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit?; Eugene Moll, 2013, ISBN 978-1-77007-832-1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi