Brunia microphylla

Plantspesie

Brunia microphylla is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1]Die plant kom vanaf die Limietberg, noord van Bainskloof, suidwaarts tot by berge noord van Bettysbaai en Kleinmond, en vandaar ooswaarts tot by die Riviersonderendberge en Kleinrivierberge so ver as Bredasdorp voor.

Brunia microphylla
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Bruniales
Familie: Bruniaceae
Genus: Brunia
Spesie:
B. microphylla
Binomiale naam
Brunia microphylla
Thunb., (1794)
Sinonieme
  • Berardia microphylla (Thunb.) Sond.
  • Brunia deusta Thunb.
  • Brunia verticillata Thunb.
  • Nebelia microphylla (Thunb.) Kuntze
  • Raspalia microphylla (Thunb.) Brongn.
  • Raspalia teres E.Mey.

Galery

wysig

Verwysings

wysig
  1. John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4

Bronne

wysig