Brunia monostyla

Plantspesie

Brunia monostyla is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1]Die plant kom in die berge van die Wes-Kaap voor, vanaf die Olifantsrivier-vallei tot by Ceres en die berge rondom Worcester. Die plant word as seldsaam beskou.

Brunia monostyla
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Bruniales
Familie: Bruniaceae
Genus: Brunia
Spesie:
B. monostyla
Binomiale naam
Brunia monostyla
(Pillans) Class.-Bockh. & E.G.H.Oliv., (2011)
Sinonieme
  • Pseudobaeckea cordata var. monostyla Pillans

Verwysings

wysig
  1. John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4

Bronne

wysig