Buffelsrivier
Buffelsrivier kan na een van verskeie riviere verwys:
In Suid-Afrika:
- Buffelsrivier (Wes-Kaap, lat -33,47, long 20,98), 33°28′02″S 20°59′00″O / 33.46728°S 20.98321°O
- Buffelsrivier (Grootrivier), naam van 'n deel van die Grootrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier.
- Buffelsrivier (Keiskamma lat -32,73, long 27,30) ?, mond uit in Madendam 32°44′00″S 27°18′00″O / 32.73333°S 27.3°O
- Buffelsrivier (Oos-Kaap) of Cwenqgcwe, die enigste bevaarbare rivier in Suid-Afrika waarlangs Oos-Londen gestig is.
- Buffelsrivier (KwaZulu-Natal), vloei verby Rorke's Drift, sytak van die Tugela.
- Buffelsrivier (Pringlebaai), Wes-Kaap 34°20′20″S 18°49′48″O / 34.33883°S 18.83°O
- Buffelsrivier (Kleinzee), Noord-Kaap, 29°40′28″S 17°03′17″O / 29.67434°S 17.05475°O
Daar is ook 'n Buffelsrivier (Buffalo River) in Kanada en verskeie in die VSA.