Bulbine fragilis
Bulbine fragilis is 'n plant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap is en kom noord van Steinkopf en naby Nuwerus voor waar daar twee subpopulasies is. Die spesie is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei en word as seldsaam beskou.
Bulbine fragilis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. fragilis
|
Binomiale naam | |
Bulbine fragilis G.Will. (1996)
|