Bulbine succulenta
plantspesie
Bulbine succulenta is 'n plant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap is waar dit deel van die fynbos en die Sukkulente Karoo-plantegroei vorm. Die plant het reeds amper 10% van sy habitat verloor en word bedreig deur oorbeweiding.
Bulbine succulenta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. succulenta
|
Binomiale naam | |
Bulbine succulenta Compton (1931)
| |
Sinonieme | |
|