Buyspoort
bergpas in Suid-Afrika
Die Buyspoort is 'n poort in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap.[1] Dit is net suid van Willowmore oppad na Uniondale met die N9-nasionale pad.
Buyspoort | |
Koördinate: 33°21′8.7″S 23°26′11″O / 33.352417°S 23.43639°O | |
---|---|
Hoogte | 990 m |
Oppervlak | Teer |
Pad | N9 |