Campbell (voorheen Grootfontein of Knoffelvallei [2]) is 'n klein dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Campbell

Grootfontein of Knoffelvallei
Die gewese NG kerk op Campbell
Die gewese NG kerk op Campbell
Campbell is in Noord-Kaap
Campbell
Campbell
 Campbell se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°48′0″S 23°42′0″O / 28.80000°S 23.70000°O / -28.80000; 23.70000Koördinate: 28°48′0″S 23°42′0″O / 28.80000°S 23.70000°O / -28.80000; 23.70000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitSiyancuma
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal78,35 km2 (30 25 vk, m,)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 179
 • Digtheid28/km2 (70/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Blank1.2%
 • Indiër/Asiër1.3%
 • Kleurling80.3%
 • Swart12.1%
 • Ander5.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.1%
 • Engels 1.7%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate)
8360
Poskode (posbusse)
8360
Skakelkode053

GeskiedenisWysig

Die dorpie het as 'n sendingstasie begin deur die Londense Sendinggenootskap. Die kerk is in 1831 gebou en was die eerste noord van die Oranjerivier. Die naam is later verander na Campbell ter ere van eerwaarde John Campbell, direkteur van die Londense Sendinggenootskap. Die ou sendingkerk is nou 'n nasionale monument.

Sien ookWysig

BronneWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Campbell". Sensus 2011.
  2. Inligting oor Campbell (www.northerncape.org.za)