R385 (Suid-Afrika)
streeksroete
Die R385 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N14-nasionale pad by Olifantshoek met die R370-streeksroete by Douglas verbind. Die roete begin by Douglas, gaan noord en kruis die N8-nasionale pad in Campbell, hou steeds noord en gaan deur Papkuil en verby Lime Acres, gaan verby die R31-provinsiale pad, swaai wes deur Owendale en deur Postmasburg waar dit die R325 kruis en eindelik 6 km suid van Olifantshoek, by die N14 aansluit.
Streeksroete R385 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | R370 by Douglas | |||
N8 R31 R325 | ||||
Noordpunt | N14 6km suid van Olifantshoek | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Campbell Papkuil Lime Acres Owendale Postmasburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|