Camptosaurus
Camptosaurus, of die kamptosourusse, was ’n genus plantvretende ornitopode-dinosourusse wat sowat 150 miljoen jaar gelede tydens die Laat Jurapriode in Noord-Amerika voorgekom het. Die naam beteken "buigsame akkedis", van die Griekse καμπτος (kamptos, "gebuig") en σαυρος (sauros, "akkedis").
Camptosaurus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Infraorde: | |
Familie: | |
Genus: | Camptosaurus (Marsh, 1885)
|
Spesies | |
|
Dit was redelik swaar gebou, met stewige agterpote en breë voete wat steeds vier tone gehad het.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Galton, P.M. and Powell, H.P. (1980). "The ornithischian dinosaur Camptosaurus prestwichii from the Upper Jurassic of England". Palaeontology. 23: 411–443.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)