Maak hoofkeuseskerm oop

Cannabaceae is 'n klein familie van die blomdraende plante. Die familie bevat ongeveer 170 spesies wat in 11 genera verdeel is, insluitende dagga (hemp, marijuana) en hops. Celtis die grootste genus in hierdie familie en bevat ongeveer 100 spesies.

Cannabaceae
Hopfen1.jpg
Hops (Humulus lupulus)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Cannabaceae
Genera
  • Aphananthe Planch. 1848 (5 spp.)
  • Cannabis L. 1753—Hemp (1 sp.)
  • Celtis L. 1753 (73–109 spp.)
  • Chaetachme Planch. 1848 (1 sp.)
  • Gironniera Gaudich. 1844 (6 spp.)
  • Humulus L. 1753—Hop (3 spp.)
  • Lozanella Greenm. 1906 [1905] (2 spp.)
  • Parasponia Miq. 1851 (5–10 spp.)
  • Pteroceltis Maxim. 1873 (1 sp.)
  • Trema Lour. 1790 (12–42 spp.)