Die Canon EF 180/3.5 L Makro USM lens is die langste makrolens gemaak deur Canon in die EF-lenspassing en is een van slegs twee Canon makrolense wat deel is van die L-reeks. Hierdie lens is versoenbaar met die Canon Extender EF tele-omsetter.
EF 180mm f3.5L Makro USM
|
|
Sleuteleienskappe
|
Beeldstabiliseerder
|
Nee
|
Ultrasoniese Motor
|
Ja
|
Makro
|
1:1 makro
|
Tegniese data
|
Lensopening
|
f/3.5 – f/32
|
Konstruksie
|
12 groepe / 14 elemente
|
Fokuslengte
|
180 mm
|
Maksimumvergroting
|
1:1
|
Diagonale sighoek
|
11°
|
Fisiese data
|
Massa
|
1.09 kg / 38.2 oz
|
Maks. diameter
|
84 mm
|
Maks. lengte
|
188 mm
|
Filterdiameter
|
72 mm
|
Bybehore
|
Lenskappie
|
ET-78
|
Kleinhandelinligting
|
Vrygestel in
|
1996
|
Verkoopsprys
|
VS$1200
|