Capparis
Capparis (kapperbos) is 'n genus wat hoort tot die familie Capparaceae.[1] Daar is 143 spesies wat tot die genus hoort.
Capparis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Capparaceae |
Genus: | Capparis Tourn. ex L., (1753) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
In Suider-Afrika gebruik die fladderpapiertjie Leptosia alcesta Stoll. plante uit hierdie genus as gasheerplant vir sy ruspes.[2]
Soorte
wysigSoorte was hier beskryf word:
- Kapper -- C. spinosa
- Namibkapperbos -- C. hereroensis
- Wollerige kapperbos -- C. tomentosa
- Smalblaarkapperbos -- C. brassii
Verwysings
wysig- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:30001561-2
- ↑ C.G.C. Dickson (1 November 1965). "Recently observed food-plants of some South African lepidopterous larvae". Journal of the Entomological Society of Southern Africa. 28 (1).