Cassinopsis
Plantgenus
Cassinopsis is 'n genus wat hoort tot die familie Icacinaceae.[1] Daar is ses spesies wat tot die genus hoort en vier is endemies aan Madagaskar.
Cassinopsis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Icacinales |
Familie: | Icacinaceae |
Genus: | Cassinopsis Sond., (1860) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysig- Cassinopsis chapelieri (Baill.) H.Perrier
- Cassinopsis ciliata Baker
- Cassinopsis ilicifolia (Hochst.) Sleumer
- Cassinopsis madagascariensis Baill.
- Cassinopsis tinifolia Harv.
- Cassinopsis tomentosa H.Perrier