Icacinaceae is die witpeer-familie wat tot die orde Icacinales gereken word.[1] Die familie word hoofsaaklik in die tropiese en subtropiese gebiede aangetref. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vyf in Suider-Afrika voorkom en drie is bome. Drie genera kom in Suid-Afrika voor. Die taksonomie van hierdie groep is egter sedert lank onseker.[2]

Icacinaceae
Icacina senegalensis MS 4743.JPG
Icacina oliviformis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Icacinaceae

Miers
Genera

Sien teks.

SpesiesWysig

Die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ookWysig

BronneWysig