Cassipourea mossambicensis
Plantspesie
Die sanduiehout (Cassipourea mossambicensis) is 'n struik wat aan die familie van mango-agtiges (Rhizophoraceae) behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal asook in Eswatini en Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 531.[1]
Sanduiehout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Rhizophoraceae |
Genus: | Cassipourea |
Spesie: | C. mossambicensis
|
Binomiale naam | |
Cassipourea mossambicensis (Brehmer) Alston, (1922)
| |
Sinonieme | |
|