Catherine Courtney
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Catherine "Kate" Courtney, Barones Courtney van Penwith (née Potter; * 4 April 1847; † 26 Februarie 1929), was 'n Britse sosiale werker en internasionalis. Sy was reeds in haar vroeë lewe aktief by weldadigheidsorganisasies betrokke en het later saam met haar man en Kwaker-geloofsgenoot Leonard Courtney politieke veldtogte teen die Tweede Boereoorlog en die Eerste Wêreldoorlog gevoer. Dit was haar doelwit om die publiek se aandag op die nood van mense in die vyandstate te vestig en is gedurende beide oorloë openlik daarvan beskuldig dat sy té simpatiek teenoor die vyand was.
Catherine Courtney | |
---|---|
Catherine Courtney in 1883 | |
Gebore | Catherine Potter 4 April 1847 |
Sterf | 26 Februarie 1929 (op 81) |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Sosiale aktivis |
Titel | Barones Courtney van Penwith |
Ouer(s) | Lawrencina (née Heyworth) en Richard Potter |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Catherine Courtney.