Cephalophyllum diversiphyllum
Plantspesie
Cephalophyllum diversiphyllum is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Bredasdorp tot by Mosselbaai voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 12 200 km². Die twaalf subpopulasies bekend word kleiner en kleiner weens die verbouing van graan, indringerplante en ontwikkeling aan die kus.
Cephalophyllum diversiphyllum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Cephalophyllum |
Spesie: | C. diversiphyllum
|
Binomiale naam | |
Cephalophyllum diversiphyllum (Haw.) N.E.Br., (1929)
| |
Sinonieme | |
|