Die Champ-de-Mars is 'n stadspark in die KanadesemetropoolMontreal. Die park net voor die Raadsaal van Montreal is vroeër vir militêre parades gebruik, en hier kan nog oorblyfsels van die stad se ou versterking besigtig word.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.