Chester Williams
Chester Mornay Williams (8 Augustus 1970 – 6 September 2019) was 'n Springbokrugbyspeler en die eerste gekleurde speler van Suid-Afrika wat 'n Wêreldbeker kon wen nadat hy deel was van die 1995-span.
| |||||
Volle naam | Chester Mornay Williams | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 8 Augustus 1970 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 6 September 2019 (op 49) | ||||
Skool | Klein Nederburg | ||||
Beroep | Ontwikkelingsbeampte/Afrigter | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Springbokno. | 589 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1991–1998 1999 |
Westelike Provinsie Goue Leeus |
63 | |||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1999–2000 | Cats | 18 | (35) | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1993–2000 | Suid-Afrika | 27 | (70) | ||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
1993–1998 | Suid-Afrika | 11 | |||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
2001–2003 2004–2005 2006–2007 2007–2012 2012–2013 |
Blitsbokke Cats Uganda Tunisië RCM Timişoara | ||||
korrek soos op 21 Oktober 2013. |
Williams het in 1991–1998 vir die Westelike Provinsie en in 1999 vir die Goue Leeus in die Curriebeker gespeel.
Williams is op 6 September 2019 in die ouderdom van 49 oorlede, vermoedelik aan 'n hartaanval.
Bronne
wysig- Chester Williams by www.genslin.us/bokke
- 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9